Italiaanse Vrugtekoek

Hierdie sjokoladepanforte bring geroosterde haselneute, amandels en soet vye saam in ’n digte heuninggebak. Kakao en donkersjokolade gee diepte, terwyl lemoenskil en speserye die geure mooi afrond. Dit is ’n besonderse eetgeskenk wat maklik vooraf gemaak kan word.

Prep Tyd - 30 mins

Kook / Bak Tyd - mins

Totale Tyd - mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 12 snye portions

Toerusting: Oond

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions