Waterblommetjie Bredie
Hierdie tradisionele waterblommetjiebredie bring skaapnek of skaapskouer, aartappels en vars waterblommetjies saam in ’n eenvoudige eenpotgereg. Die vleis word stadig sag geprut, terwyl die aartappels die sous natuurlik verdik. Suringsblare of ’n skeut suurlemoensap sorg vir die kenmerkende sagte suurigheid wat waterblommetjies so besonders maak.
Prep Tyd - 60 mins
Kook / Bak Tyd - 60 mins
Totale Tyd - 120 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 porsies portions
Toerusting: Nie van toepassing
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.