Kits-koek bêremengsel
Hierdie eenvoudige droë koekmengsel word met alledaagse spensbestanddele gemaak. Meng dit vooraf en voeg die eiers, olie, suurroom en melk by wanneer jy gereed is om te bak. Die resultaat is ’n sagte, klam koek wat jy met jou gunstelingversiersel kan afrond.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 80 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 5 - 10 baksels portions
Toerusting: Oond
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.