NUUT Lede-resep
Diepvet gebraaide Pastei
Gepubliseer
Brosgebraaide halfmaanpasteitjies met ’n sappige varkmaalvleis-en-uievulsel. Die warmwaterdeeg rol heerlik dun uit en braai goudbruin met die kenmerkende blasies op die kors. 'n Heerlike straatkos happie vanaf die…
Lede-resep
Saffraan Seekosrys
Gepubliseer
’n Geurige eenpangereg met saffraanrys, pikante chorizo, sappige mossels, calamari en garnale—vars afgerond met ’n skeut suurlemoen. Vir 'n Twist kan net hoender en choriso worsies gebruik word.
Lede-resep
Selfsous Sjokoladepoeding
Gepubliseer
Een beslag, twee heerlike lae! Hierdie selfsousende sjokoladepoeding vorm tydens bakwerk ’n sagte, klam sjokoladekoek met ’n ryk, fluweelsagte sjokoladesous daaronder. Die poeding word warm uit die oond…
Gratis
Insekweermiddel vir jou koskas
Gepubliseer
Hou jou koskaste vars en skoon met hierdie eenvoudige, outydse mengsel van asyn, sout, suurlemoenskille en geurige speserye. ’n Bekostigbare huismiddel wat maklik aangemaak kan word en handig…
Lede-resep
Botter-karamel-toffies
Gepubliseer
Ryk, botterige karamelle met die diep melassegeur van bruinsuiker, ’n tikkie vanielje en net genoeg sout om elke karamelnoot na vore te bring. Sag en romerig wanneer jy…
Lede-resep
Aarbeisous
Gepubliseer
Kies ryp, geurige aarbeie met ’n mooi rooi kleur. Die geur van die finale sous kan nooit beter wees as die vrugte waarmee jy begin nie. Gebruik ’n…
Lede-resep
Chocolate Brownie Fudge Koekies
Gepubliseer
Ryk sjokolade-browniekoekies met ’n dun korsie en ’n sagte middel — ’n heerlike bederf vir elke sjokoladeliefhebber.
Lede-resep
Fondue Kaassous
Gepubliseer
Verander 'n gewone brood in die ster van jou onthaal tafel met hierdie romerige 3-Kaas Suurroomsous. Die kombinasie van roomkaas, mozzarella, sterk cheddar en vars kruie sorg vir…
Lede-resep
Spuitbare Mousse versiersel
Gepubliseer
Die geheim van 'n perfekte mousse lê in die temperatuur. Wanneer warm ganache by geklitste room gevoeg word, smelt die room en verloor dit sy lugtigheid. Laat die…
Lede-resep
Laktasie stafie
Gepubliseer
Hierdie voedsame energie-stafies is spesiaal saamgestel vir nuwe mammas wat besig is om van swangerskap en geboorte te herstel. Dit is propvol gesonde vette, proteïene, vesel en stadig-vrystellende…
Lede-resep
Warm Mosterd Aartappelslaai
Gepubliseer
Hierdie Warm Mosterd Aartappelslaai is alles behalwe 'n gewone aartappelslaai. Bros geroosterde baba-aartappels word laag vir laag opgebou met 'n romerige Dijon-mosterdsous, olywe, aghurkies en vars dille vir…
Lede-resep
Duimpie koekies
Gepubliseer
Hierdie fluweelsagte duimdrukkoekies smelt letterlik in jou mond en is net so mooi soos hulle lekker is. Vul dit met jou gunstelingkonfyt, 'n luukse sjokoladeganache of selfs suurlemoenwrongel…