Chocolate Brownie Fudge Koekies
Hierdie browniekoekies kombineer die sagte, klam tekstuur van ’n brownie met die gerief van ’n koekie. Donker sjokolade, kakao en muscovadosuiker gee ’n diep sjokoladegeur. Die geheim lê in deeglike klits, genoeg verkoeltyd en ’n kort baktyd.
Prep Tyd - 10 mins
Kook / Bak Tyd - 10 mins
Totale Tyd - 20 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 20-25 koekies portions
Toerusting: Oond
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.