Selfsous Sjokoladepoeding
Hierdie klassieke selfsousende sjokoladepoeding is ’n wonderlike voorbeeld van hoe die regte verhouding tussen beslag, suiker, kakao en kookwater twee verskillende teksture in een bakskottel kan skep. Die sjokoladebeslag rys tydens bakwerk tot ’n sagte koeklaag, terwyl die bruinsuiker, kakao en kookwater ’n gladde, stroperige sjokoladesous onderin vorm. Die geheim is om die water versigtig oor die beslag te giet sonder om dit in te roer en die poeding dadelik ná bakwerk voor te sit.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 30 mins
Totale Tyd - 50 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - 8 porsies portions
Toerusting: Oond
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.