Spuitbare Mousse versiersel
Maklike sjokolademousse met ganache en vars room. 'n Romerige, lugtige resep vir koeke, tertvulsels, nageregglase en feestelike lekkernye.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 10 mins
Totale Tyd - 30 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 posies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.