Diepvet gebraaide Pastei

Chebureki is dun, halfmaanvormige pasteitjies wat met rou maalvleis en fyngekapte ui gevul en daarna in warm olie gaargemaak word. Die kookwater help om ’n soepel deeg te vorm, terwyl botter en eier dit verryk. Die geheim lê in dun uitgerolde deeg, ’n egalige lagie vulsel en rande wat deeglik verseël is. Sit vars uit die pan voor met ’n kruiejogurtsous of tamatiesmoor.

Prep Tyd - 45 mins

Kook / Bak Tyd - 15 mins

Totale Tyd - 60 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 12 porsies portions

Toerusting: Nie van toepassing

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions