Smoky Sticky BBQ sous

Maak jou eie heuning-en-knoffelbraaisous met tamatiesous, bruinsuiker, appelasyn en Worcestersous. ’n Veelsydige sous vir braai, rooster en marinering.

Prep Tyd - 10 mins

Kook / Bak Tyd - 40 mins

Totale Tyd - 60 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2 liter sous portions

Toerusting: Nie van toepassing

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions