Mermaid jellie

Hierdie vrolike jellienagereg is perfek vir kinderpartytjies, vakansies en dae wanneer die hele gesin saam in die kombuis wil wees. Die lae van fyn Marie-beskuitjies vorm die sand, terwyl kleurvolle jellie, karamel en wit sjokolade as “koraal” die glas omskep in ’n klein onderwaterwêreld. Laat die kinders help met die versiering en kyk hoe ’n eenvoudige jellie in ’n hele avontuur verander.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2-4 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions