Flaxseed low carb broodjie

’n Veelsydige glutenvrye, lae-GI broodjie wat min bestanddele benodig en vinnig voorberei word. Die basisresep is heerlik soos dit is, maar nooi jou sommer om met ekstra geure te speel. Voeg tot ongeveer 1 koppie kaas, spek, kaings, sprietuie of ander bestanddele by vir ’n hartige variasie. Die beslag kan ook in ’n muffinpan of as ’n plat brood gebak word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 1 half loaf, 12 plat broodjies of 6 muff portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions