Charlotte russe
Hierdie elegante nagereg lyk indrukwekkend, maar die groot geheim lê in die vulling. Die crème anglaise vorm ’n sagte, romerige basis wat met gelatien gestabiliseer word, terwyl die kersies en room die perfekte balans tussen vrugte, romerigheid en soetheid gee. Die resep is ook ideaal om vooraf te berei en in die vrieskas te bêre.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.