Appelsous
Suur Granny Smith-appels word saam met botter, heuning en kaneel saggekook en dan tot ’n fluweelsagte sous verwerk. Hou dit in die yskas vir vinnige gebruik of vries dit in klein porsies. Dit is ook ’n wonderlike sagte vrugtehappie vir klein kindertjies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 550 ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.