Pekan macaroons

Moenie dat die naam jou flous nie: ’n macaron en ’n macaroon is twee verskillende koekies. Hierdie is ’n macaroon – ’n glutenvrye neutkoekie met ’n heerlike bros buitekant. Die koekies is besonders lekker saam met koffie en tee en is ook ideaal vir lesers wat gluten vermy. Vir ’n eierlose weergawe kan kekerertjiewater, oftewel aquafaba, gebruik word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 30 koekies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions