Pynappel roerbraai sous
Vars pynappel, soet rooi rissies en brandrissie word stadig saam met suiker en asyn gekook tot ’n blink, dik konfyt met net die regte balans tussen soet, suur en pikant. Skep dit in mooi gesteriliseerde flesse en jy het ’n veelsydige sous vir sommer enige geleentheid.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 8 x 375ml botteltjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.