Aartappel skyfies met ‘n Twist
Dun aartappelskyfies word eers deeglik van oortollige stysel gespoel en daarna in kokende soutwater geweek voordat dit diepgebraai word. Die resultaat is ligte, goudbruin en besonder bros skyfies – en die beste van alles: geen ekstra sout is nodig nie!
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.