Suiker- en gluten-vrye energie stafies
Hierdie happies is deel van my Breinkos-kosblikhappies en is ideaal vir lang dae met skool, sport en buitemuurse aktiwiteite. Met ’n bottel water en ’n appel in die handsak is jy sommer reg vir die dag! Die kombinasie van dadels, pekanneute, grondboontjiebotter, sade en ’n dun lagie sjokolade maak ’n heerlike happie wat maklik vooraf berei en vir maande gevries kan word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 20 blokkiess portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.