Limoncello

Die geheim van goeie Limoncello lê in die suurlemoene en die skil. Gebruik groot, dikskil suurlemoene en vermy lemmetjies, waarvan die skil ’n baie bitter geur kan gee. Die suurlemoenskil word in vodka getrek sodat die natuurlike sitrusolies die drank met ’n intense suurlemoengeur deurtrek. Nadat ’n suikerstroop bygevoeg is, word die drank verkoel en met ys en ’n skeut sodawater, limonade of tonikumwater bedien.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 1.5 liter portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions