Hummus
Met net ’n handvol eenvoudige bestanddele maak jy ’n veelsydige kekerertjiesmeer wat altyd ’n plek in die yskas verdien. Die geheim is om die gaarmaakvog te behou sodat jy die hummus presies so dik of romerig kan maak soos jy daarvan hou. Vir my is ’n goeie skeppie dik Griekse jogurt die wenkombinasie!
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 500ml portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.