Bacon / Spek maak jou eie!
Vleispreservering is niks nuuts nie. Lank voordat daar yskaste en vakuumverpakkers was, het mense reeds sout, suiker, droog en rook gebruik om vleis langer te bewaar. Vandag maak ons dit dalk meer vir die smaak, tekstuur en kwaliteit as bloot vir bewaring.
Vir my is daar min dinge wat by tuisgemaakte spek, ham en ander gesoute vleise kom. Jy beheer die bestanddele, die geur en die proses – en jy weet presies wat op jou tafel beland.
Maar hierdie is ook een van daardie resepte waar ek wil hê julle moet die hele les lees voordat julle begin. Pekel is nie ’n plek vir raaiwerk nie. Sout, nitrate/nitriete, temperatuur, higiëne, vleisdikte en tyd speel almal ’n belangrike rol in voedselveiligheid.
Prep Tyd - 35 mins
Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins
Totale Tyd - n.v.t. mins
Moeite - Medium
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 1,5 kg portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.