Brokkoli en Blomkool sout wafels

Blomkool en broccoli word hier fyn verwerk en saam met eiers, kaas en ’n paar eenvoudige bestanddele in ’n wafelpan gebak. Die wafels kan sommer dadelik geniet word, of twee wafels kan met kaas tussenin terug in die wafelpan geplaas word om ’n heerlike geroosterde kaasbroodjie te maak. Vir ’n glutenvrye weergawe word die koekmeel en Nuttywheat eenvoudig met kekerertjiemeel en amandelmeel vervang.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6 wafels portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions