Hoender pastei rol

’n Veelsydige hoendervulsel met mayonnaise, appelkooskonfyt, mosterdsaad en dille, met sagte hoender en groente daarby. Die vulsel kan in verskillende pasteideegsoorte gebruik word en is ook ideaal vir die gevlegte deegtegniek wat die pastei ’n besonder mooi voorkoms gee.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions