Lagies soet brood / Pull apart sweet bread
Hierdie is die soort resep wat jou kreatiwiteit in die kombuis loslaat. Gebruik jou gunsteling brooddeeg, rol dit dun uit, smeer met botter en bou laag op laag totdat die pannetjie vol is. Vir ’n soet weergawe is kaneel, suiker en streusel ’n wenkombinasie; vir sout kan jy met kaas, kruie, pizza-vulsels of ander gunstelinge speel. Die gebakte brood vries ook uitstekend – ’n ware veeldoelige resep vir vakansies, kampeer en daardie dae wanneer jy iets besonders uit gewone deeg wil maak.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 3-4 brode portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.