Kaasballetjies
Roquefort-kaas, geweekte rosyne of pruimedante en geroosterde neute word saam omskep in klein, geurige happies wat ideaal is vir ’n skemerkelkie of kaasbord. Rol die balletjies in pistasioneute, pekanneute, amandels, sade of selfs biltong vir ’n mooi verskeidenheid van geure en kleure. Bedien verkoel met bretzelstokkies en geroosterde broodskyfies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 30 - 40 balletjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.