Geroosterde pampoensade
Van pampoenpitte na ’n bros, geurige peuselhappie – hierdie metode wys hoe maklik dit is om die sade self tuis te verwerk. Die kort kookproses help om die oorblywende pampoenvesels los te kry, waarna die pitte met ’n bietjie olyfolie gerooster word totdat hulle bros is. Geur dit volgens jou smaak en geniet dit sommer net so!
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 150°C
Porsies - 3 koppies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.