Brood sous

’n Eenvoudige melk- en broodkrummelsous wat stadig met ui, naeltjies en lourierblaar gegeur word. Die vars broodkrummels verdik die sous en gee dit ’n sagte, romerige tekstuur. Dit is ’n wonderlike basis waaraan jy jou eie kinkel kan gee met ekstra kaas, fyn biltong of ander geurmiddels uit die koskas.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 450 ml (6 porsies) portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions