Butter Chicken (Makhani murgh)

Botterhoender is ’n gereg wat tyd vra, maar elke oomblik van die voorbereiding word in die eindresultaat beloon. Die hoender marineer oornag in jogurt en speserye voordat dit stadig gaar word totdat die vleis sag en sappig is. Botter, tamatie, room en vars koljander rond die gereg af en maak dit ’n besondere maaltyd saam met saffraan-basmati-rys of dahl.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions