by boerekostwist | Sep 22, 2017 | BKT Members, Slaaie, Soet Groente
Botterskorsies (Butternut) is ’n veelsydige groente en vir my van onskatbare waarde. Vir slaaie is die natuurlike soetheid van botterskorsies met ’n droë hitte gaarmaakmetode die perfekte manier om dit navore te bring. Dan ook al die nutriënte wat behoue bly is nog ’n...
by boerekostwist | Sep 14, 2017 | BKT Members, Sout Groente
Jy kry die kool liefhebbers en dan die kool haters…ek is die liewe ene. My Filistyne het aanvanklik maar swaar aan kool geëet. Manlief se moeder was die dierbaarheid vanself, maar het die kool net opgekook en sout en peper oorgesit. Dit is die idee wat my man...
by boerekostwist | Sep 8, 2017 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie
Vinnige slaaitjie vir die piekniek of braai wat beplan word. Ons gesin maak baie variasies van hierdie slaai. As daar rosyne of pekan neute in voorraad is, dan wel, vind hierdie bestanddele ook hul pad nie die koolslaai. Die kombinasies is heerlik. 400 g kool,...
by boerekostwist | Sep 1, 2017 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Stysels
Kortom is die verkoeling van aartappels in jou yskas nie gewens nie. Ek wou eers vir julle hierdie artikels vertaal het, maar die terme gaan in elk geval so moet bly. Punt is, wanneer die aartappels vir so lank verkoel word of as dit groen word, kan dit jou stadig...
by boerekostwist | Aug 29, 2017 | Aartappels, Beesvleis, BKT Members, Groente, Proteïene, Stysels, Wildsvleis
Ek maak hierdie gereg net as ek potgebraaide heel vleis snitte maak. Wanneer die vleis soos by skaapboud halfpad gaar is, voeg ek die gesoute aartappels by en laat dan gaar word. Daarna haal ek die vleis uit om te rus voordat dit gesny word. Ek voeg die boontjies en...
by boerekostwist | Aug 28, 2017 | BKT Members, Slaaie
Hierdie slaai kan koud bedien word of effens langer blansjeer word en as warm bykos bedien word in die plek van soet groente. Die botterskorsie spaghetti stukkies was vreeslik aanloklik gewees in die winkel en my die idee gegee om my botterskorsie slaai effens te...