Droging van Sampioene

Droging van Sampioene

Vir my persoonlik is daar niks so lekker om altyd ‘n vol spens te hê nie. Die gedagte aan gedroogde sampioene laat jou seker frons…maar raai wat, dit is ‘n ryk bron van fosfor en selinium wat weer goed is vir jou brein en ook jou beendigtheid. Ek...