by boerekostwist | Mei 17, 2017 | Aartappels, BKT Members, Groente, Soet Groente, Stysels
Soet Patat jou lekker ding…dit is wat my sus altyd gesê het as moeder hierdie lekker happie gemaak het. Daar is niks snaakse bestanddele, net drie om presies te wees. Maar die geheim kom in by die bereiding van die patat sodat dit nie verkleur nie. Eers skrop ek...
by boerekostwist | Mei 14, 2017 | BKT Members, Pasta, Slaaie, Stysels
Hierdie is nie net ‘n slaai nie, maar ook geskik vir ’n ligte middagete om in te pak vir die werk se kospakkie en ook vir honger monde na skool. My idee van vinnige etes is enige iets wat ek onder 30 minute kan maak en met min skottelgoed, hierdie resep voldoen aan...
by boerekostwist | Apr 27, 2017 | BKT Members, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Slaaie, Spesiale Dieet
Wat is Quinoa is jou eerste vraag. Dit is ‘n piepklein saadjie van Peru en word uitgespreek as “Keen-Wah” en nie “Quinn-oh-ah”. Quinoa bevat al 9 essensiële aminosure wat dit die perfekte vervanger vir dierlike proteïene in ’n dieet is. Dit bevat ongeveer 15 g...
by boerekostwist | Apr 20, 2017 | Aartappels, BKT Members, Glutenvry, Sout Groente, Sout Terte, Spesiale Dieet
Eg Italiaans as kan wees en een van my persoonlike gunsteling ontbyte om met vriende en familie te geniet. Die basis is altyd eier om die bestanddele te bind en die variasies is oneindig. 1 medium aartappel grof gerasper 1 medium ui, ringetjies gesny 1 soetrissie,...
by boerekostwist | Jan 29, 2017 | BKT Members, Soet Groente
Vinnig en maklik om te maak. Die sousie is heerlik saam met die wortels en almal sal die bak wil leeg lek! Resep 1 kg geskilde wortels (wiele, balletjies, julienne repies) 2cm stukkie vars gemmer 100 g (1/2 k) sagte bruinsuiker 60ml (4 e) botter 1 e (15 ml) vla poeier...
by boerekostwist | Jan 27, 2017 | Eier-Vry, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Slaaie
Cous-cous is my noodhulp vir ‘n situasie wat kits slaai benodig. Ek noem dit my alles-in-een slaai: stysel, groente, olie en neute. My kinders is dol oor die slaai en ek pak gereeld vir hulle kosblikke vir na skool met sport en aktiwiteite. Gesond en heilsaam....