by boerekostwist | Jan 19, 2017 | BKT Members, Slaaie
Onlangs maak ek hierdie slaai vir ‘n damestee by die Ateljee. Die smaak van spanspek, roket en feta was ongelooflik gewees. Daar is ‘n eenvoudige yoghurt sousie saam met die slaai bedien. Hierdie slaai het ongeveer 10 minute geneem. Resep 1 spanspek,...
by boerekostwist | Jan 17, 2017 | Aartappels, BKT Members, Groente, Stysels
Hierdie is my vinnige aartappel gereg. Op ‘n dag kom pappie mos weer met paar sakke groente tuis…maar die keer is die 4 sakke aartappels. Ek deel onder die werkers uit en daar bly nog twee sakke oor. Staan die storie so en kyk en besluit dit is tyd vir...
by boerekostwist | Aug 20, 2016 | BKT Members, Sout Groente
Ek het nie groot geword met eiervrug nie, maar met die jare se verloop kom die eienaardige maar ongelooflike mooi vrug oor jou pad. My Indiese vriendin Naceema Patel het my geleer om eiervrug gaar te maak en te eet. Onlangs kry ek ‘n vegaan in die gastehuis en die res...
by boerekostwist | Aug 13, 2016 | BKT Members, Proteïene, Seekos, Sout Groente
Hierdie is ‘n lekker vingerhappie vir kuier kos. Verder geniet my kinders dit as ek hierdie in hul kospakkies vir skool sit. Soms as ek nie tuna in die huis het, gebruik ek ham, spek, pilchards, polonie, rooi worsies. Die happies is krakerig en bros en word bedien met...
by boerekostwist | Jul 1, 2016 | Aartappels, BKT Members, Groente, Stysels
Gesonde aartappels elke dag. Kook baba aartappels of gewone aartappels, hou in yskas en gebruik soos nodig. Geen geskil, of baie olie nie. Kombinasie gaarmaak metode. Lekker eet! Resep 6 Aartappels, groot in wiggies gesny, afgespoel 4e Parmasaankaas, gerasper 4e Dill...
by boerekostwist | Des 29, 2015 | BKT Members, Sout Groente
Sandra Saayman jy is net die beste. Ek het hierdie ongelooflike reseppie by haar gekry so ‘n rukkie gelede en toe getoets. Die dis is uiters veelsydig. Daarom kan jy dit saam met braaivleis, potjie, of as bykos by jou gewone kookkos bedien. Dit is heerlik…dankie...