by boerekostwist | Des 13, 2015 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Vandag was ‘n dag vol verrassings. Ek het hierdie slaai die eerste keer by my Duitse skoonsus geëet jare gelede. So het ek die resep by haar gekry en soos die jare verby gegaan het, het ek nie dit in ‘n harde kopie aangeteken nie en die papiertjie het verlore geraak....
by boerekostwist | Nov 13, 2015 | Aartappels, Bak, Brood, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Stysels
Ek het persoonlik hierdie resep uitgetoets en nogal ‘n heel paar nuwe goedjies bygesit en anderste gebak as wat Christo de Beer se oorspronklike resep aandui…kom geniet al die kinkels in die kabel. Ek het die variasies onder aan gesit, die resep en metode...
by boerekostwist | Okt 21, 2015 | Aartappels, BKT Members, Groente, Koeke, Stysels
Ja, ek weet jy kyk die koek uiters skepties aan oor die gemash storie in die resep maar raai wat, dit bring die GI van die koek af! Verder maak dit die koek veerlig, donsig en klam. Jy kan nog ‘n stappie verder gaan en die donker sjokolade vervang met wit sjokolade om...
by boerekostwist | Mei 3, 2015 | BKT Members, Soet Groente
Gestoofde droë vrugte is vir my ‘n heerlike bykos saam met ontbyt asook sekere soort nageregte soos roomys, wafels, pavlova asook potjiekos…en die lysie hou nie op nie! My gewoonte is om die droëvrugte van my keuse eers oornag in rum gegeurde water te laat...
by boerekostwist | Mei 1, 2015 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Sout Groente, Stysels
Wat gemaak as jy nie lasagne velle in die huis het nie? Wel onlangs het die ongeluk my getref dat ek beide meel en pasta velle uit voorraad gehardloop het. Ek pluk die yskas se deur oop met die hoop dat daar ‘n antwoord sal uitspring! Die sous en vleis is reeds klaar,...
by boerekostwist | Mei 1, 2015 | BKT Members, Soet Groente
Ons geniet hierdie chippies by ons braai en kuiertjies met ‘n heerlike knoffel doopsousie of as ‘n bykos saam met ander groente disse. 12 groot Murgpampoentjies, R 5 grootte 50 g Parmasaan kaas 500 g Broodkrummels – vars 1 Eier 50 ml Melk 750 ml Kookolie Sny die...