Gesonde aartappels elke dag. Kook baba aartappels of gewone aartappels, hou in yskas en gebruik soos nodig. Geen geskil, of baie olie nie. Kombinasie gaarmaak metode. Lekker eet!
Resep
6 Aartappels, groot in wiggies gesny, afgespoel
4e Parmasaankaas, gerasper
4e Dill tippies, gedroog
125 ml Olyf olie
Sout en peper na smaak
Metode
1. Voorverhit oond na 180 ℃.
2. Was aartappels, moenie skil, sny in wiggies. Sprinkel met sout na smaak. Plaas in glasbak en bedek met kleef plastiek. Mikrogolf vir 8 minute op hoog.
3. Spoel aartappels af. Plaas op bakplaat, sprinkel met olyfolie, dill en parmasaan. Bak vir 35 minute tot bruin.
English version
Recipe
6 Potatoes
4 tbsp Parmasano, grated
4 tbsp Dill tips, dried
125 ml Olive oil
Salt and peper to taste
Method
1. Pre heat oven to 180 ℃. Wash potatoes, don’t peel. Cut into wedges and rinse again. Sprinkle with salt. Put into glass bowl and cover with clingfilm. Microwave for 8 minutes on high.
2. Rinse potatoes, put in roasting pan. Drizzle with oil, sprinkle parmasan, dill and salt to taste. Bake 35 minutes or until brown. Serve hot.
Source: Annelien Pienaar, 2015, epos: boerekostwist@gmail.com
Amount: 6 portions.
Hi Annelien. Ek wil net seker maak, moet die aartappels reeds gekook wees wanneer mens hul in wiggies sny en microgolf, of is dit eoou aartappels? Bou staan om die aartappels te kook en dan in yskas te hou, so ek wil ne seker maak voor en nonsens aanjaag. Hennie
Kook die aartappels vooraf gaar en hou in yskas vir ‘n week en gebruik soos nodig.