by boerekostwist | Jan 5, 2018 | Aartappels, Bak, BKT Members, Groente, Korsies, Sout Terte, Stysels
Vir diegene wat gluten allergies is, is hierdie resep perfek. Die resep is ontwikkel sodat bestanddele met mekaar vervang kan word sodoende die bestanddel bekostigbaar te maak. Lees asb die kommentaar tussen hakkies by die bestanddele lys. Metodes bly egter dieselfde....
by boerekostwist | Des 19, 2017 | Slaaie
Vir die warm somers dae is daar niks so heerlik as ‘n koel verfrissende slaai. My Ma het vir ons as kinders altyd hierdie wonderlike slaai gemaak. Jy kan die botterskorsie met wortel ook vervang. Verder is die resep geskik vir diabete deur die jellie met Low-cal...
by boerekostwist | Nov 3, 2017 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Mielies
Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt…grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan ek met opgewondenheid sê dat daar weer ‘n herlewing is in hierdie...
by boerekostwist | Okt 26, 2017 | BKT Members, Sout Groente
Elke huis in ons land ken groenbone en saam met ‘n Sondag maal is hierdie gereg onontbeerlik. Hierdie gereg het sy ontstaan gehad vanweë my een kind wat van kleins af ’n probleem gehad met met gladde tekstuur kosse. Ek het net eenvoudig die bestanddele heel gelaat en...
by boerekostwist | Okt 26, 2017 | Aartappels, BKT Members, Groente, Soet Groente, Stysels
Patat rol is iets wat ek mee grootgeword het as my pa vir ons snoek gebraai het. Moeder het die patats in ’n kasserol bak gaargemaak en dan die velletjies afgetrek. My dae is so vol dat ek maar gou die patats skil en gaarkook in water, maar die soetheid gaan tog...
by boerekostwist | Sep 23, 2017 | BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie reseppie is uiters ekonomies en hou vir 4 weke in die yskas. Dit word met vetvrye yoghurt en lae vet maynnaise gemaak. Heerlik as slaaisous of as doopsous. Die vars smaak van suurlemoenskil kom heerlik deur. Dankie aan Keramiek kunstenaar Diana Ferreira vir...