Aartappel en Uie sop

Aartappel en Uie sop

Aartappels en uie is stapelvoedsel in die Pienaar huishouding en soms moet mens maar kreatief raak om die mense aan die eet te hou! Daar word ‘n groot hoeveelheid uie in hierdie resep gebruik en dan baie stadig gebraai tot glansend, waarna dit in ‘n puree verwerk...
Framboos asyn

Framboos asyn

Hierdie Asyn is meer soos ‘n gefermenteerde stroop geskik vir slaaisouse, marinades, roomys en ook ‘n verkwikkende drankie saam met sodawater bedien en gekapte ys en mentblare. Enige ander bessie soort soos aarbeie, moerbeie, bloubessies en vele meer kan gebruik...