by boerekostwist | Aug 31, 2018 | Aartappels, BKT Members, Groente, Happies, Stysels
Hierdie aartappel gereg is geskik vir ‘n winter of somer spyskaart. Die aartappel is heerlik gegeur met gerookte paprika en so vinnig en maklik om vir die hele gesin in ‘n kits te berei. Kom ons begin. 1 kg baba aartappels in helftes gesny met skil 5e x groentesout...
by boerekostwist | Jul 6, 2018 | BKT Members, Slaaie
Vir die warm somers dae is daar niks so heerlik as ‘n koel verfrissende slaai nie. My Ma het vir ons as kinders altyd hierdie wonderlike slaai gemaak. Jy kan die botterskorsie met wortel ook vervang. 2 k botterskorsie, fyn gerasper 2 k wortel, fyn gerasper 1...
by boerekostwist | Mei 29, 2018 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Skaap of Lam, Stysels
Tydens die produksie van die Boerekos met ‘n Twist kook reeks het ons in program 8 paar idees gegee oor hoe om handpasteitjies en ook groot pasteie te bak. Riglyne vir suksesvolle pasteideeg: Vir my is dit baie belangrik om altyd koud te werk met die bestanddele...
by boerekostwist | Apr 20, 2018 | BKT Members, Slaaie, Sous
Hierdie slaai is gepak met vitamiene en minerale, kraakvars uit die tuin. Maak die slaai in die aparte 2 dele ‘n paar dae voor die tyd. Ons neem dit gereeld saam as ons gaan kamp. Letterlik net roer en gooi na ‘n langdag se rond rits in die veld agter wild aan. 500 g...
by boerekostwist | Apr 20, 2018 | BKT Members, Slaaie
Soos die kinders sou sê: Hierdie resep is nou nie Rocket Science nie…maar helaas niet! Piesang se smaak kan soveel meer kompleks wees en komplimenteer word met ‘n verskeidenheid kruie en speserye wat op ‘n subtiele manier bygevoeg word. Hier is my...
by boerekostwist | Apr 20, 2018 | Aartappels, Beesvleis, Gratis Resepte, Groente, Patee en Smeersels, Proteïene, Sout Groente, Stysels
Gemarineerde Lende skywe 2 x 300g Lende skywe 5 e olyf olie Giet olyf olie oor die vleis en vryf in aan beide kante. Laat eenkant om te marineer vir 1 uur of oornag. Die olyf olie verseker ‘n sagte vleis met sappige binne kant. Wenk: Moenie sout vooraf op die vleis...