Lendeskyf met rooisous marinade

Lendeskyf met rooisous marinade

Beeslende skyf is vir ons ‘n heerlike snit om te geniet vir braaivleis en ook as skyfies vleis saam met ‘n roerbraai. Daarmee saam is die souse waarmee hierdie vleis gaargemaak word ook belangrik. Die vleis word vooraf eers met ‘n goeie kwaliteit ekstra Virgin olyf...
Spaghetti Bolognaise

Wildspastei

Wildsvleis is skaars soos hoendertande in die Pienaar huishouding want manlief hou nie van jag. So, as ek per toeval ‘n pasella’tjie kry dan word elke kriesel van die vleis verwerk. Hierdie pastei kry ekstra naeltjies in, maar kan verminder of selfs...