by boerekostwist | Apr 20, 2018 | Aartappels, Beesvleis, Gratis Resepte, Groente, Patee en Smeersels, Proteïene, Sout Groente, Stysels
Gemarineerde Lende skywe 2 x 300g Lende skywe 5 e olyf olie Giet olyf olie oor die vleis en vryf in aan beide kante. Laat eenkant om te marineer vir 1 uur of oornag. Die olyf olie verseker ‘n sagte vleis met sappige binne kant. Wenk: Moenie sout vooraf op die vleis...
by boerekostwist | Mar 13, 2018 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene, Sout Terte
Waar begin mens die lof besing van hierdie veelsydige deeg resep? Die beslag kan 2 dae voor die tyd gemaak en verkoel word. Verder vries hierdie beslag ook baie goed as dit reeds vooraf op die vleis gesit word. Hier kan jy heerlik speel want die beslag kan gespuit...
by boerekostwist | Jan 26, 2018 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
Maalvleis is en bly een van Suid-Afrika se rand-rekker vleissoorte. “Meat loaf” is een van my gesin se gunsteling geregte op die tafel en ek maak dit gereeld met ‘n variasie van kinkels soos ek “moeg” raak vir die geykte resep van my. Ek het ‘n tuin vol vars origanum...
by boerekostwist | Des 19, 2017 | BKT Members, Proteïene, Vark, Wildsvleis
Pekeling van vleis, maak jou eie Gammon Ek is baie lief vir “gammon”, stukkie gesoute “silverside” skyfies en enige soutvleisie. Daarom het ek dit goed gedink om julle te leer hoe om groot stukke vleis te pekel en gaar te maak. Daar is ‘n heerlike glans sousie vir die...
by boerekostwist | Des 2, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
“Grot man” styl vleis soos die Filistyne van my dit noem. Onlangs die waarde van ‘n ongesnyde skenkel ontdek toe die slagter die bestelling verkeerd verstaan het. Die totale massa van die been wat ek bestel het was 3 kg en wel, die hele gesin het saam aan hierdie been...
by boerekostwist | Sep 18, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Proteïene
Taaivleis is een van die lekkerste snitte om te kook…ja, dink jy nou, hierdie vrou weet nie waarvan sy praat. Gewoonlik is dit die voorkwart se snitte wat taaier is omdat die dier se voorkant meer gewig moet dra tydens sy jare van eet. Dus, is die spiere oor...