by boerekostwist | Okt 5, 2019 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Proteïene, Vark
Preservering van vleis kom al van die vroegste tye saam en is eintlik niks nuut. In die moderne tyd is dit meer vir die smaak wat die vleis aangekoop word as vir preservering doeleindes. Met hierdie ontploffende industrie sit ons met nog ʼn verdere probleem, massa...
by boerekostwist | Aug 23, 2019 | Beesvleis, Biltong, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis
Pekeling van vleis is ‘n oer oue tradisie en geen nuutjie vir ons Suid-Afrikaners. Ons is die land van melk en heuning met vleis in oorvloed van welke dierlike bron. Biltong natuurlik ons trots en iets wat onlosmaaklik deel van ons kultuur geword het. Jare gelede het...
by boerekostwist | Jul 19, 2019 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pasta, Pluimvee, Proteïene, Stysels
Soms het mens net nie tyd vir ʼn elle lange gesukkel met kosmaak na werk. Vir my is die toevlug na pasta altyd ʼn oplossing en my stoom drukkoker of te wel, stoompot. Binne 20 min kan kos op die tafel wees en knorrige Filistyne se smoele gestil word! 50 ml olyf olie 1...
by boerekostwist | Mei 20, 2019 | BKT Members, Pluimvee, Proteïene
Ons het altyd vreeslik baie eiervrug gehad en my ma het haar eie weergawe van moussaka / melanzane met die eiervrug gemaak. Maalvleis was ‘n groot deel van ons diëet en hierdie dis was vir haar ‘n rand rekker gewees. Ek het oor die jare my eie geure met kruie en...
by boerekostwist | Mei 10, 2019 | Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene
Hoender Lasagne binne 20 minute! Hierdie resep is uit nood gebore jare gelede toe ek die skoonmense wou beindruk en die rande was maar skraps as student. In my kleine vrieskas in my woonstel het ek my ma se witsous bêremengsel gehad, 4 hoender borsies, ‘n ou pak...
by boerekostwist | Apr 24, 2019 | Aartappels, BKT Members, Proteïene, Seekos
Enige gaar vis kan vir hierdie tert gebruik word. Die geure wat in die beslag in gewerk word sal enige vis komplimenteer. Die tert is ryk en romerig met ‘n pikante nasmaak van gerookte vis. Gebruik die les oor beroking op die stoof om jou vissie te rook. Anders as jy...