by boerekostwist | Nov 28, 2020 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies, Lidmaatskappe
Karamel vulsel vir koekies 115 g (1/2 k) gesoute botter of 80 % bakkersmargarien 100 g treacle suiker (demarera of muscavado sal ook geskik wees) 410 g kondensmelk 15 ml mielieblom aangemaak met 50 ml kraan water by kamertemperatuur Plaas die botter en suiker in ‘n...
by boerekostwist | Nov 24, 2020 | Artikels, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie navraag kry ek male sonder tal oor hoe om room en karamel te stabiliseer sodat dit nie by kamertemperatuur vorm verloor en smelt. Selfs vir spuitwerk. Hier is ‘n paar leser navrae wat ek beantwoord. Navraag: Hi Annelien, Dankie vir al jou raad op FB! Ek...
by boerekostwist | Nov 3, 2020 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
‘n Volledige en omvattende inligtingstuk oor eiers en meer. Hierdie gids sal jou help om meer suksesvol te kook en bak. Vanaf die kopkrappers rakende eierwitte styf klits vir meringues tot hoeveel weeg ‘n eierwit en vele meer. Mag jy vele bak en kook...
by boerekostwist | Okt 17, 2020 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
My ma se Lebkuchen was legendaries en graag deel ek hierdie lekker ietsie van ons Bezuidenhout kos tradisies. Die een groot geheim egter was my ma se keuse vir sjokolade. Sy het altyd die beste kwaliteit egte couverture sjokolade gekoop. Sodra jy ‘n hap van die koekie...
by boerekostwist | Aug 29, 2020 | BKT Members, Fyn Bak, Koekies, Lidmaatskappe
Suurlemoen is seker een van die veelsydigste vrugte wat as sout of soet aangewend kan word. Met ʼn oormaat suurlemoene elke jaar vries en preserveer ek sommer baie vir die maande wat vars suurlemoene nie beskikbaar gaan wees. Hierdie resep kan ook as ʼn tert gebak word...
by boerekostwist | Apr 27, 2020 | Bak, Beskuitjies, Biltong, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis
Hierdie koekies is ʼn gereelde stapel op die Pienaar snoep happies vir piekniek, langpad reise en kosblik happies. Die rak lewe is lank en kan ook met sukses bevries word. 225 g koekmeel, gesif 50 g fyn biltong poeier (vervang met parmesaan poeier / sesam sade effe...