by boerekostwist | Feb 10, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Happies, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Vir padkos pak ek altyd droë vrugte, pretzel koekies, neute en paar ander snoephappies. Soos wat mens die pakkies pak bly daar altyd skrapsels oor en dit is hier waar ek begin speel met idees. Die sout van die pretzels is heerlik saam met die suurroom en kondensmelk,...
by boerekostwist | Nov 24, 2021 | Fyn Bak, Kinders, Koeke, Koekies, Lekkergoed
Heerlike veerligte en sagte nougat wat netjies in ‘n houertjie gespuit en bedien kan word. Heerlik om in piekniek mandjies te pak asook om n tafel mooi te tooi vir ‘n spesiale geleentheid. Hoe dit ook al is, hierdie resep is verseker iets om te MOET probeer! Onthou...
by boerekostwist | Nov 18, 2021 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
As a child every Festive Season, it was a family tradition to bake these little tartlets, and my work was to ensure that my younger sister was not eating all the dough! She loved it in the raw state. Any how, during these sessions I grew fond of working with pastry...
by boerekostwist | Nov 15, 2021 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Koekies, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Linzer koekies is iets waarmee ons groot geword het en tot vandag elke jaar met Feestyd berei word. Die geure van die koekies varieer soms baie want ek gebruik bessie pulp wat ek in voorraad het. Jy ka nook die sap van vrugte gebruik soos in die geval van pynappel,...
by boerekostwist | Des 23, 2020 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies, Lidmaatskappe
Daar is ʼn koekie in die winkels wat ek net nie kan weerstaan nie. Toe ons in Kanada gewoon het was daar nie Nutti krust koekies nie en die die heimwee was groot. Ek het op ʼn dag besluit dit is nou of nooit, ek het begin met die ontwikkeling van hierdie resep en na ʼn...
by boerekostwist | Des 14, 2020 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Koekies, Lidmaatskappe
Hierdie koekie resep is ontwikkel om met Tekstuur hout drukkers of rollers te gebruik. Veral in die geval van hout tekstuur drukkers is dit baie belangrik om ‘n deeg te ontwikkel wat nie in die hout vas suig. Kom ons kyk na hoe om hout drukkers te versorg en te...