by boerekostwist | Sep 15, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ons het almal ‘n fassinasie met een of ander vorm van soet en sjokolade, wel, sjokolade is gesond…geen grappies! Dit help die brein om endorfiene af te skei, so dit maak mens oor die algemeen baie beter voel…so eet goeie kwaliteit sjokolade! Daar is ʼn groot...
by boerekostwist | Sep 9, 2022 | Bak, Beskuitjies, Kinders, Koekies
Ons spot al oor hierdie koekies en almal eet heerlik saam. Die katte en die mense. Beidekante toe is dit heerlik en ook gesond. 1 k volkoring steengemaalde meel 1 k laevet poeiermelk 1 k tuna stukkies in water, goed dreineer 2 eiers 1/4 tot ½ k water Voorverhit oond...
by boerekostwist | Jun 8, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Glutenvry, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
Bokkenpootjies is suiwer Nederlandse gebak en aller heerlik. Ons het met hierdie heerlike koekie groot geword en meer nog, my ma het so paar kinkels op hierdie resep in gebring. Sy het ronde koekies gespuit ipv lang vingers met die kenmerkende groter punte en dun...
by boerekostwist | Jun 7, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Chutney, Glutenvry, Happies, Hulpbronne, Koekies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Patee en Smeersels, Spesiale Dieet
Vinnig en maklike tapenade vir ‘n bruchetta platter. Ek gebruik hier die basiese Olyf tapenade resep in my Boerekos met ‘n Twist kookboek en voeg daarby fyn gesnipperde salami met ‘n skeutjie balsamiese asyn. Jy kan ook so bietjie roomkaas inbring vir ‘n meer...
by boerekostwist | Feb 23, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Koekies, Lidmaatskappe
Sjokolade duimpie koekies is ook deel van die BKT oorspronklike kookboek. Loer gerus na hierdie resep se sjokolade ganache vulsel vir ‘n alternatiewe opsie. Lees die fynskrif oor die aanpassing van die tekstuur weens meel kwaliteit. Hierdie koekie smelt heerlik...
by boerekostwist | Feb 10, 2022 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Happies, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Vir padkos pak ek altyd droë vrugte, pretzel koekies, neute en paar ander snoephappies. Soos wat mens die pakkies pak bly daar altyd skrapsels oor en dit is hier waar ek begin speel met idees. Die sout van die pretzels is heerlik saam met die suurroom en kondensmelk,...