Frangelico

Versuikerde angelica (ook bekend as wilde seldery) is ‘n tradisionele Europese soetigheid waar die stingels in suikerstroop gekook en dan gedroog en met suiker bedek word. Dit word dikwels as garnering gebruik in gebak en nageregte. Hier is ’n verfynde resep van...