by boerekostwist | Jun 16, 2025 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, NUUT, Resepte, Vinnige Beskuit
Luukse Neute Gesondheids beskuit is tans ’n groot treffer in die Pienaar huishouding. Ek het eers gedink die huismense van my gaan kerm oor die eksperiment want dit is nogal heel anders as wat hul aan gewoond is. Amper n kruising tussen ’n Meusli stafie en ’n Neute...
by boerekostwist | Mei 22, 2025 | Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Ontbyt, Warm Nageregte
‘n Vinnige en heerlike bederf aan jou gaste, bedien warm of koud as ontbyt of nagereg. Vir Gastehuis eienaars en Funksie beplanners is hierdie ook n puik resep om te oorweeg! Hierdie resep verdubbel puik. Bedienings voorstel Laat dit afkoel en plaas dit dan in...
by boerekostwist | Mei 1, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe
Dekadent, Keurig en smaakvol is die woorde wat vir my op kom as ek na hierdie High tea: Elegante Teetyd Olyf broodjie kyk. Ek dink: perfek vir ‘n elegante High tea of ‘n spesiale piekniekmandjie as jy jou geliefde wil bederf!!! Dit kan ‘n stapel in jou huis word...
by boerekostwist | Mei 1, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
Hierdie eenvoudige resep vir selfgemaakte Karamel Toffie sous gebruik net vyf bestanddele en is perfek vir nageregte, roomys of pannekoeke, Franse roosterbrood. Leer hoe om karamel te maak sonder om dit te flop, met wenke vir sukses. Wenke om te keer dat die karamel...
by boerekostwist | Apr 30, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Koeke, Lidmaatskappe
Hierdie heerlike laagkoek is ryk, botteragtig en perfek gebalanseer met die neutagtige geur van pekanneute en ’n romerige karamelversiersel. Die sagte koeklae is klam en geurig danksy karringmelk, terwyl die versiersel ’n warm, troosryke soetheid bring wat elke happie...
by boerekostwist | Apr 22, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
Hierdie resep is inderdaad ’n gesonde keuse en het die potensiaal om ‘n lae tot medium glukemiese indeks (GI) te hê, gluten-vry, eiervry-, laktose- en suiker vry, afhangend van ‘n paar faktore. Die broodjie kan ook vars geniet word, indien jy die skyfies...