by boerekostwist | Apr 17, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Koeke, Koekies, Lidmaatskappe, Muffins, Resepte
Geskiedenis van Madeleines Madeleines is klein, sponserige koekies wat hul oorsprong in Frankryk, spesifiek die streek Lorraine, het. Daar is verskeie legendes oor die ontstaan daarvan, maar een van die mees bekende stories is dat ‘n jong meisie genaamd...
by boerekostwist | Apr 14, 2025 | Bak, BKT Members, Diabeet, Diabetes, Fyn Bak, Gesond, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe, NUUT, Resepte, Soet Terte, Suikervry, Terte
Diabete-vriendelike Gebakte Kaaskoek / Lae-Koolhidraat/Gluten vry Hoekom hierdié Kaaskoek Diabeet, Lae Koolhidraat- en Gluten vry-vriendelik is: 1. Lae Glukemiese Indeks: Amandel meel en eritritol beïnvloed bloedglukosevlakke minimaal. Eritritol is ’n suiker alkohol...
by boerekostwist | Apr 7, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe
Karamel Toffie Piesang konfyt – Die perfekte troue tussen Piesang en Karamel, ‘n Banoffee konfyt op sy beste! Op soek na ’n unieke konfyt resep wat jou ontbyt, nagereg of teetyd iets besonders kan maak? Hierdie Karamel Toffie Piesang konfyt kombineer die ryk,...
by boerekostwist | Mar 31, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
Pikante Peri-Peri sous Pikante Peri-Peri sous: ‘n warm en geurige sous wat as ‘n marinade vir vleis of vis gebruik kan word, of selfs in mayonnaise gemeng kan word om jou eie Perinaise te maak! Dit is die naaste wat jy kan kom aan Nandos sonder om hul...
by boerekostwist | Mar 29, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, Pluimvee
Piekel eiers: Preservering en Prosessering: Voordele, Risiko’s en Veilige Voorbereiding Ingelegde eiers is ‘n tradisionele en smaaklike manier om eiers te preserveer en te geniet. Hierdie metode van inlê behels gewoonlik asyn, speserye en soms sout, wat...
by boerekostwist | Mar 29, 2025 | Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Olies: Gebruik en gesondheids faktore Olies speel ‘n belangrike rol in die voorbereiding van kos, nie net vir hul smaak nie, maar ook vir hul voedingswaarde en kook eienskappe. Elke tipe olie het sy eie kenmerke, insluitend die samestelling van vetsure,...