Lepeltjie fudge

Lepeltjie fudge

  Lepeltjie fudge is nie ‘n geflopte fudge nie, maar iets wat baie spesefiek ontwikkel is vir geskenkies en ook vir Markdae by skole. Hierdie resep is baie jare al in ons familie en die kinders het al sakke vol geld met hierdie resep gemaak. Jy kan baie...