by boerekostwist | Nov 24, 2021 | Fyn Bak, Kinders, Koeke, Koekies, Lekkergoed
Heerlike veerligte en sagte nougat wat netjies in ‘n houertjie gespuit en bedien kan word. Heerlik om in piekniek mandjies te pak asook om n tafel mooi te tooi vir ‘n spesiale geleentheid. Hoe dit ook al is, hierdie resep is verseker iets om te MOET probeer! Onthou...
by boerekostwist | Nov 24, 2021 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek dink almal van ons is dit eens, kondensmelk is DUUR en dit is goud werd in elke huis. Ek het bietjie gaan somme maak, heerlik getoets in die kombuis en hier is dit nou. ‘n Vinnige manier om jou eie kondensmelk te maak met ‘n kortpad manier. Let wel,...
by boerekostwist | Nov 24, 2021 | BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Chantilly room was seker die eerste item wat ons as studente leer maak het om saam met “Chantilly Vacherin” te maak. Die Franse chef het redelik grafies vir ons verduidelik hoe om ‘n mini pavlova te vorm deur die meringue soos “cow poo”...
by boerekostwist | Nov 15, 2021 | BKT Members, Lekkergoed, Lidmaatskappe
Hierdie is die lekkerste wit sjokolade fudge en jy kan behoorlik mal gaan met die geure en kombinasies van stukkies in die resep. Lees asb die volledige beskrywing en moenie sommer net weg spring en maak. Ek het die basis resep vir jul berei en ek wil graag die...
by boerekostwist | Okt 25, 2021 | BKT Members, Hulpbronne, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hierdie is ‘n heerlike les wat val in die kategorie van my Dehidrerings klasse en mens kan nie glo hoe maklik dit is om die rolle te maak. Jy het geen ekstra suiker nodig om rolle te maak, wat dit ‘n wonderlike natuurlike produk maak met net die suikers van die vrug...
by boerekostwist | Mei 8, 2021 | BKT Members, Lekkergoed, Lidmaatskappe
Vir die soettand ʼn heerlike bederf wat in die vorm van ʼn bederf pakkie gegee kan word. Speel met ʼn kombinasie van neute, gedroogde vrugte om jou unieke smaak te vind. Berei ʼn 20 cm x 20 cm pan voor: uitgevoer met bakkerspapier of kleefplastiek of foelie. Onthou om...