Kweper lekkers

Kweper lekkers

Hierdie lekkerny het ons menige keer as kind help maak, veral die maal proses en die deurvryf deur die sif. Dankie tog vir tegnologiese vooruitgang en die voedselverwerkers wat vandag alles soveel makliker maak. Hierdie lekkerny val in die klas van vrugte lekkers en...
Halva

Halva

Die eerste keer toe ek Halva eet kon ek nie mooi my brein om die smaak en tekstuur kry nie. Dit was iets wat ek nog nooit geëet het nie en tog absoluut verslawend. Dit het ‘n fudge tekstuur met die smaak van sesame saad. Jy kan self die tahini maak deur sesam...
Mermaid jellie

Mermaid jellie

Klein dogtertjies se droom jellie om te maak en vir almal wat saam werk om hierdie te maak is dit een groot fees. Jy kan selfs ‘n eiland met dietjies van die see in die glas in bou. 1 liter water 4 e gelatien 250 ml suiker Voedsel kleursel van keuse Kook die...
Heuningkoek / Honey comb

Heuningkoek / Honey comb

Die Amerikaners praat van “Spunge toffee” en ons ken dit as Heuningkoek of te wel Crunchie. Daardie goue soet heuningkoek omhul met sjokolade indien verkies. Ek is gek oor heuningkoek en dit is altyd ʼn fees om dit te maak saam met die kinders. Die skuimbolle en die...