by boerekostwist | Jul 19, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lekkergoed, Lesse en Raad
Hierdie resep is geskik vir 25 klein appels of 10 groot appels. Enige appel kan gebruik word. Waarskuwing: brand met suikerstroop is baie ernstig en probeer met blou of swart plastiek handskoene werk. As jy brand plaas dadelik jou hand in water….hou ʼn bak...
by boerekostwist | Jul 8, 2019 | BKT Members, Lekkergoed
Romerig, dromerig en sommer net lekkerder as lekker. Karamel lekkers! Dit neem bietjie geduld maar die beloning is groot. Outydse praktyke met herinneringe wat ʼn fyn glimlag om my mondhoeke laat met elke happie. 250 ml Suiker Knippie sout 200 g Goue stroop (sit eers...
by boerekostwist | Jun 21, 2019 | BKT Members, Lekkergoed
Fluweelagtig, sag en dekadent is al wat ek kan sê oor tuis gemaakte Malvalekkers. Jy kan al die kleure van die reënboog maak en die wonderlikste geure om jou op ‘n fantasie vlug te neem! Van pragtige kinder partytjies vir n feë prinses tot ‘n see rower met sy ruwe...
by boerekostwist | Des 28, 2018 | BKT Members, Lekkergoed
My kinders maak self hierdie sous wanneer maters kom kuier en hierdie resep is ook mikrogolf vriendelik. Jy kan enige kleur en soort smelt- of bakkers sjokolade gebruik. Vir iets prettig kan wit sjokolade in ń verskeidenheid kleure gekleur word met koek kleursel! 200...
by boerekostwist | Aug 10, 2018 | BKT Members, Lekkergoed
5 Wenke maklike wenke om Krakeringe, Smul lekker, Versuikerde Karamel Pekans te maak Gebruik ‘n teflon matjie. Maak kleiner hoeveelhede en vries nadat die pekans afgekoel het in lugdigte sakkies in houers in die vrieskas. Speel met speserye smake soos speculaat...
by boerekostwist | Jan 19, 2018 | BKT Members, Lekkergoed
My kindertyd lekkergoed wat soveel heerlike herinneringe mee bring! Rooswater se troos aroma is ongekend en die smaak van sitrus in die geel lekkers. Ons het altyd baklei oor die pienk lekkers en eers al die versiersuiker af gesuig en dan begin eet. Resep 20 g...