Praline

Praline

Die smelt van suiker vir die spin van suiker, maak van praline en brittle is almal dieselfde. Die geheim: Timing! Wanneer hierdie suiker gesmelt word mag jy nie roer nie…JY MAG NIE ROER NIE! HOU JOU HANDE TUIS ASB! Got it? 200g Witsuiker 125g /ml Water...
Karamelfudge van die Sonskynsusters

Karamelfudge van die Sonskynsusters

My Ma en haar sussie was in Skeerpoort as die “Sonskyn Susters” bekend omdat hulle altyd aan die lag en kook was. As ek een woord vir die 2 dames moes gee, hulle was BORRELLEND! As ek aan hierdie fudge dink dan, dink ek aan daardie soet herinneringe van...
Rice Krispie en Malvalekker blokkies

Rice Krispie en Malvalekker blokkies

Markdag by die skole is altyd een van vele kop krappers vir die moeders en ouma’s wat soms handjie moet bysit. Hierdie resep neem letterlik 10 minute om aanmekaar te slaan en 1 uur om te set. My kinders maak hierdie lag-lag self. Die vulsel is geskik om as vulsel in...
Mikrogolf maklike Fudge

Mikrogolf maklike Fudge

Mens kom baie resepte tee wat net te wonderlik is vir woorde en dan…sit jy met iets wat nie wil styf word nie, of erger nog een homp kristalle. Hierdie resep kry my goedkeuring. Die tekstuur is super fyn en glad met die nodige romerigheid daarby. Onthou net dat...
Klapperys

Klapperys

Klapperys, vinnig en maklik. Elke kind moet een maal in hul leeftyd hierdie resep vir Entrepreneurs dag maak…ek het soveel ongelooflike herinneringe van my kindertyd en my ma! Wenk: hierdie resep kan in ‘n verskeidenheid van kleure verwerk word, dink ook...